Nuus

Trotse oupagrootjie

[difl_justifiedgallery _builder_version="4.24.0" _module_preset="default" theme_builder_area="post_content" rowheight="237" use_lightbox="on" show_content_lg="on" caption_tag="p" caption_font_size="14px" custom_css_main_element="||" gallery="1830" hover_enabled="0"...

My Kleinseun Gerrie het in die huwelik getree

Op 20 Januarie 2024 het my kleinseun Gerrie van Zyl in die huwelik getree. Hier het ek die groot voorreg om tussen hom en sy pragtige bruid te staan. Ek weet sy is pragtig, want almal het dit so aan my vertel maar ek het dit ook in haar mooi vriendelike gesindheid...

My en Pedro se 9de Nuwejaar

Ek hoop jy wat hier lees het sommer ‘n wonderlike feestyd geniet. Mag jou verhouding met ons Here hierdie jaar net nog meer verdiep. In verband met hierdie foto: Ek het myself voorgeneem dat ek ‘n foto gaan laat neem van my en Pedro (my gidshond) se 9de Nuwejaarsdag...

SPIRIT OF FLIGHT WEDLOOP

Ek is ons HERE so dankbaar dat ek hierdie 10km wedloop op 2 September 2023 so kon geniet saam met my hoogs gewaardeerde gids, Marix Venter saam met haar man Hennie.[difl_justifiedgallery gallery="1784" use_lightbox="on" show_content_lg="on" overlay="on"...

PHOBIANS 15KM OP 19 AUGUSTUS 2023

Ek deel graag met jou hierdie oor my Phobians 15 kilometer wedloop wat ek op die 19 Augustus 2023 gehardloop het. Ek het met die liefdevolle genade van ons Here die groot heerlike voorreg gehad om op die 19de Augustus 2023, ‘n 15 kilometer wedloop te hardloop saam met...

WALLY HAYWARD 10KM WEDLOOP 1 MEI 2023

Ek deel graag met jou hierdie heerlike ervaring van die Wally Hayward 10 kilometer wedloop, wat ek ‘n dag na my 76ste verjaarsdag op 1 Mei 2023 gehardloop het. My gereelde gids kon hierdie wedloop nie saam met my hardloop nie maar sy het haar vriendin, Annalie Du...

Lanti, Pedro en Myself

“Ek deel graag met jou hierdie foto van Lanti van der Merwe - my gidshond Pedro se 'Puppy Walker', wat hom in 2014 in sy eerste lewensjaar afgerig en gereed gekry het vir sy intensiewe opleiding as gidshond, saam met Pedro en myself, net na sy 9de...