Epos

HET EK GOD WERKLIK LIEF Sakkie Parsons Mense sê so maklik: “Ek is lief vir God,” maar is ek regtig vir God lief? Toe my kinders nog in die huis gewees het en ek het vir hulle iets gedoen, dan het ek dit met onvoorwaardelike liefde gedoen.  Daar was niks wat ek...

HY WAT GLO EN HOM LAAT DOOP, SAL GERED WORD. Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en die volgende gevra en ek plaas die vraag direk uit die skrywe aan my: “Ek verwys na Markus 16 vers 16.  As ons as babas in die kerk gedoop is en later in ons lewe tot...

SOUT IN JOU SUIKER Sakkie Parsons Ek deel graag met u die volgende gesegde wat ek dan ook in my eie lewe probeer onthou en uitlewe:  “Hoekom sal ek sout in jou suiker gooi?  Dit gaan nie my suiker soeter maak nie.” Ek wens al die baie mense, veral Christene,...

DIE KRAG VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS Sakkie Parsons Iemand skryf aan my min of meer as volg: “Daar in Matteus 27:52 staan daar die grafte het oopgegaan en die gelowiges is opgewek en het aan baie verskyn. My vraag is: ... Was hierdie ‘n eenmalige gebeurtenis of hoe...

ONTHOU NET ALTYD JESUS – JOU VERLOSSER EN SALIGMAKER Vir al my broers en susters wat op hierdie oomblik steier onder satan se aanslae. Sakkie Parsons Ek gesels nou eendag met iemand en toe kom ‘n gedagte in die vorm van ‘n vraag weer in my hart op wat ek met jou wil...

VANUIT ‘N ANDER HOEK Sakkie Parsons Ek het eendag in ‘n e-pos so ‘n bietjie stoom af geblaas oor die Christene om my, wat partykeer so kla.  Iemand het, jy kan maar sê, my op ‘n mooi manier toe aangevat oor dit wat ek gesê het. As ek reg is het ek as ‘n voorbeeld...

NOGTANS NIE MY WIL NIE, MAAR U WIL Ons HERE het die laaste sê in alles waarvoor ons bid Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en ek plaas hier net die relevante gedeelte uit die brief, wat hierdie skrywe aanbetref. Hallo Sakkie Ja, dis nogal interessant dat jy juis nou...

Sou iets vir die Here te wonderbaar wees? Sakkie Parsons Na aanleiding van ‘n gedagte uit die Woord wat ek uitgestuur het, met die naam van: “SAL ONS IN DIE HEMEL MEKAAR HERKEN” wat ek ook aan jou sal stuur as jy daarna vra, skryf iemand aan my as volg: “Ek het jou...

ONS IS NIE VAN DIE NAG OF DIE DUISTERNIS NIE. Sakkie Parsons Iemand skryf en vra aan my as volg: “Gaan ons die Antichris sal kan sien voor die wegraping?“ Soos ek die Woord verstaan, gaan almal wat Jesus aangeneem het as Verlosser en Saligmaker verseker nie meer hier...

MAAR TOE DIE VOLHEID VAN DIE TYD GEKOM HET Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my, waarom ‘n God van liefde soveel verskriklikheid toelaat soos veral met klein kindertjies, die meeste van hierdie kindertjies kan nie eens bid om Hom om hulp te smeek nie. Dit is dan hoe...

IS HUWELIKE OOR DIE KLEURGRENS GEOORLOOF? Sakkie Parsons Iemand het my ‘n vraag gestuur, wat hier op neergekom het: “Is huwelike oor die kleurgrens geoorloof?” Hier is dan hoe ek na hierdie saak kyk: In die Ou Testament was daar volgens die wet waar onder Israel ons...

Die gebeure rondom die toring van Babel Sakkie Parsons Iemand het my gevra hoe ek die gebeure rondom die toring van Babel sien en dan verál ons Here se optrede om die mense se tale te verwar. Hier is dan hoe ek hierdie saak verstaan maar lees eers die gedeelte: GEN...

HET EK GOD WERKLIK LIEF Sakkie Parsons Mense sê so maklik: “Ek is lief vir God,” maar is ek regtig vir God lief? Toe my kinders nog in die huis gewees het en ek het vir hulle iets gedoen, dan het ek dit met onvoorwaardelike liefde gedoen.  Daar was niks wat ek...

Die lasterlike misbruik van JESUS CHRISTUS se Naam Sakkie Parsons Hierdie skrywe is deur die genade van ons Here ook in Engels op aanvraag beskikbaar. Ek is baie dankbaar teenoor ons Here daarvoor. Iemand het vir my ‘n e-pos gestuur waarin die persoon verduidelik dat...

SO MOET JULLE DAN BID... Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n langerige skrywe, waarin hy met my deel oor sy vriend wat vra, hoe moet hy bid. Hy wil kragtig bid en hoekom kan hy nie dieselfde resultate kry as, - en dan noem hy ‘n, kom ons noem hom, ‘n groot TV...

HOEKOM VERWYS JESUS NA HOMSELF AS DIE SEUN VAN DIE MENS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wil graag weet hoekom Jesus na Homself verwys as “die Seun van die mens. Om mee te begin, deel ek graag met jou die volgende statistiek: In die Bybel wat ek die meeste lees...

LIEFDE WAT STREK SELFS TOT IN DIE DODERYK Sakkie Parsons Iemand het my gevra, hoe dat ek 1PET 4:6 verstaan. 1PET 4:6  Want daarom is ook aan die dode die evangelie verkondig, sodat hulle wel geoordeel kan word na die mens in die vlees, maar lewe na God in die...

ONS HET ‘N WIL VAN ONS EIE ONTVANG. Sakkie Parsons Iemand het my gevra, waarom mense wat nie Christene is nie, soms net sulke mooi en in baie gevalle beter lewens leef as baie Christene. Wie lei hulle? Dit is dan in kort hoe ek hierdie saak sien: Die mens is na...

DINK AAN DIE KOMENDE HEERLIKHEID Sakkie Parsons Ek deel met jou etlike verse en gedagtes wat vir my so wonderlik bemoedigend uit ons Here se Woord is:   1PET 5:7-11 7 Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om. Wees op julle hoede vir die...

WANT UIT GENADE IS JULLE GERED, DEUR DIE GELOOF Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Kan jy asb vir my iets oor wedergeboorte stuur sodat ek dit aan my man kan verduidelik dat dit niks met die doop te doen het nie.“ Hier is dan hoe ek na hierdie saak kyk,...

EVOLUSIE – GOD IS NIE TYDGEBONDE NIE Sakkie Parsons Voor ek my antwoord op die vraag hier onder met jou deel, wil ek net weer met jou deel hoe ek na die Woord kyk en dit lees en verstaan: Ek lees die Woord soos ‘n kind en glo dit wat ek lees en verstaan...

IS MENSE VERLORE WAT AAN ANDER GODSDIENSTE GLO? GEEN ANDER GOD AS JESUS CHRISTUS KAN JOU RED VAN DIE HEL NIE - JESUS CHRISTUS is jou enigeste redding tot die Ewige Lewe (Handelinge 4:10-12) Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wil weet, wat van ander godsdienste wat...

WANNEER MENSE DIE WOORD VERDRAAI “My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My.” JOH 10:27 Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en oor iets in die Woord met my verskil en toe die volgende stelling gemaak.  Ek gebruik my eie...

SO ‘N IETSIE OOR DIE PASTOOR Sakkie Parsons Iemand skryf aan my, kom ons noem die persoon Frances en vra of ek nie ‘n bietjie kan praat oor die pligte van ‘n pastoor nie. Dan vertel Frances my, dat hulle ‘n klein gemeente is, minder as 50 mense...

DROME EN GESIGTE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vertel my van ‘n droom wat sy gehad het wat haar hinder en vra my dan: “Hoe kan ek weet of ek my aan ‘n droom wat ek gehad het moet steur en hoe weet ek wat die droom waaraan ek my moet steur...

DIE EWIGE VUUR BESTAAN REEDS – DIT IS DIE HEL Sakkie Parsons Laat ek dan dadelik begin deur te sê, dat die Woord wel deeglik vir ons, soos ek die Woord lees, laat verstaan, dat die hel wel bestaan. Ekself het dit nie getel nie maar teoloë wat slimmer...

WIE NIE AAN MY KANT IS NIE, IS TEEN MY Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Help my asb ek het n groot geveg in my binneste oor die Moslems. Wat is jou siening deur Die Woord van God?“ Die Woord leer ons, dat almal wat nié Jesus Christus aangeneem...

AS JY VOLKOME VREDE WIL HÊ Sakkie Parsons Ek wil vandag begin met ‘n vraag:   Hoekom het baie van ons sulke ondinge soos Blou Maandae? Hoekom is so baie van ons onvergenoeg? Hoekom het so baie van ons nie werklik vrede nie? Ek dink die antwoord is die...

WAAR PAS ONS IN GOD SE WIL VIR SY KONINKRYK IN? Sakkie Parsons Iemand wat ‘n paar probleme met die kerk het, skryf en stel onder andere die volgende aan my: “Verantwoordelik aan die Koninkryk en God se visie vir die Kerk van Jesus Christus, moet voorkeur...

JESUS TEENOOR DIE BOSE IN ONS LEWE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wys op ‘n paar uiteenlopende teenoorgesteldes in die Bybel met verklarings deur die skrywer daarvan en vra my, of dit feite is. Ek deel met jou my antwoord aan die persoon, sonder om weer...

GOD EIS REKENSKAP VAN ELKE ONVERSKILLIGE WOORD Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n brief waarin sy haar bekommernis uitspreek oor sekere dinge wat in haar denominasie deur byvoorbeeld een van die mense in een van die selgroepe verkondig word, naamlik dat die...

HULLE SAL OPTREE ASOF HULLE GODSDIENSTIG IS Sakkie Parsons Iemand vra my of ek nie 2TIM 3:5 wil verduidelik soos wat ek dit sien nie. Wie byvoorbeeld is die mense wat hier van gepraat word? Ons lees: 2TIM 3:5 Hulle sal optree asof hulle godsdienstig is, maar dit...